South African Tug-of-War Federation
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

GEORGE KLUB 2012

Fotos Prestasies
Gedurende 2011 is die gedagte van ‘n Toutrek klub in George gebore. Met die ondersteuning van almal in die omgewing is George Klub in Januarie 2012 gestig. Die klub se eerste deelname aan ‘n kompetiesie was tydens die Afrika Kampoeienskappe in Kaapstad. Die klub het daarna aan vele kompetisies deelgeneem en hul baie goed van hul taak gekwyt.

Na afloop van die SA Klub Kampioenskappe 2012 was die klub 5de geplaas. Die dames het besonders goed gevaar en het 3de geiindig. Verskeie lede van die klub het SWD verteenwoordig met onderskeiding. Gedurende die jaar het die klub aangesluit by die George Sportklub en ‘n terrein is toegeken. Die klub borrel van entoesiasme en sien uit na ‘n belowende toekoms.



Eerste KlubLede van George
DIE 1STE NUUT VERKOSE BESTUUR VIR 2012
Kittie Kassie Heinrich
Kittie Terblanche
Voorsitter
084 2501 202
Kassie Share
Onder Voorsitter
082 468 5407
Heinrich Terblanche
Tesourier
083 629 0138
AFRIGTERS – GEORGE KLUB 2012
Barries Michael Anita
Barries Barnard Michael Lourens Anita Barnard

 
www.satugofwar.co.za